new-top-banner-english

Hdwplayer

 

HDW Player Gallery

Week5-n Man na God se Hart

1 Sam.16:1,3,5,6,7,11,12

1          DAARNA sê die HERE aan Samuel: Hoe lank sal jy treur oor Saul, terwyl Ek hom verwerp het om Koning te wees oor Israel? Vul jou horing met olie en gaan heen: Ek stuur jou na Ísai, die Betlehemiet, want Ek het onder sy seuns vir My ʼn koning uitgesoek.

3          Nooi Ísai dan na die offermaaltyd, en Ek sal jou bekend maak wat jy moet doen, en jy moet die een vir my salf wat Ek jou sal noem.

5          En hy sê: Vrede! Ek kom om aan die HERE te offer;  heilig julle, en kom met my saam aan die offermaaltyd. En hy het Ísai en sy seuns geheilig en hulle na die offermaaltyd genooi.

6          Toe hulle inkom en hy Elíab sien, dink hy: Gewis, hier staan voor die HERE sy gesalfde!

7          Maar die HERE sê vir Samuel: kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die HERE sien die hart aan.

11        Verder het Samuel aan Ísai gevra: Is dit al die seuns? En hy sê: Die kleinste is nog oor, en kyk, hy pas skape op. Toe sê Samuel aan Ísai: Stuur en laat hom haal, want ons mag nie om die tafel gaan sit voordat hy hier kom nie.

12        Daarop het hy gestuur en hom laat kom; hy was rooierig, met mooi oë en ʼn mooi voorkoms. En die HERE sê: Staan op, salf hom, want dit is hy.    

 

Preek uit: ʼn Man na God se hart. B340

 

04.03 tot 13.30 en 40.30 tot 43.30 en 50.31 tot 51.21

Daily Quotes

Joh 1:5 And the light shineth in darkness; and the darkness comprehended it not.

MiniCalendar

May 2016
MTWTFSS
1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031

Vinaora Visitors Counter

137624
This_MonthThis_Month1809
All daysAll days137624