new-top-banner-english

Hdwplayer

 

HDW Player Gallery

Huis op die rots

Uittreksel van Pastoor Neser se preek B554a

Skriflesing uit Mattheus 7:21 – 29

 

Kernvers 24: Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het. 

Ons het God se Woord baie nodig in hierdie dae om ‘n lig vir ons pad en ‘n lamp vir ons voet te wees….

Ons staan op die drumpel van die vervulling van groot profesieë – daar is niks so kragtig soos ‘n profesie waarvan die tyd van vervulling aangebreek het nie! 

Daar is  twee tipes mense,  twee huise….die een wat sy huis op die rots gebou het, is soos die een wat nie net God se Woord gehoor het nie maar dit ook doen…

Die huis egter wat op sand gebou is, is die persoon wat hom nie steur aan God se Woord nie.

Die nuwe Testament is gebou op die fundament van die ou Testament. Dus, as ons ons siening net op die nuwe Testament bou, dan is ons huis ook op sand gebou….

Dit is wat vandag in die kerk en die politiek gebeur. 

In ons politieke besluite wat enigsins godsdienstig is, is die ou Testament heeltemal vergete. Daarom, wanneer die winde gaan begin waai, gaan baie huise inmekaarstort

omdat dit op sand gebou is. 

 

Die Here sê diegene wat Sy Woord hoor en dit doen is soos daardie man wie se huis op die rots gebou is. Kom ons kyk bv. net na Jesus, die Messias – van Sy geboorte af, Sy bediening, Sy sterwe aan die kruis, Sy opstanding en Wederkoms is alles aangekondig deur die profete in die ou Testament!

Daily Quotes

Joh 1:29 The next day John seeth Jesus coming unto him, and saith, Behold the Lamb of God, which taketh away the sin of the world.

MiniCalendar

June 2016
MTWTFSS
12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930

Vinaora Visitors Counter

140119
This_MonthThis_Month1837
All daysAll days140119