new-top-banner-english

Hdwplayer

 

HDW Player Gallery

Sodat niemand jou kroon kan neem nie

Uittreksel van Pastoor Neser se preek B424a

Skriflesing uit Openbaring 3:7-13

 

Kernvers 11:’Kyk Ek kom gou! Hou vas wat jy het, sodat niemand jou kroon kan neem nie’.

 

Hierdie is een van die sewe briewe wat die Here vir Paulus gegee het op die eiland van Patmos, om aan die sewe gemeentes te skryf. Hulle was die verstrooides van die 12 stamme van Israel.

 

Van hierdie mense het die eer van God afgehang en daarom dat hulle so ernstig gewaarsku is en sulke heerlike beloftes aan hulle toegeskryf is….een van hierdie beloftes is juis bg. vers 11 – ‘Kyk Ek kom gou! Hou vas wat jy het,  sodat niemand jou kroon kan neem nie’.

 

Daarom is hierdie belofte ook aan u en aan my – ons glo dat God vir Homself ‘n volk afgesonder het deur wie Hy Homself nog steeds aan die wêreld wil openbaar.

 

Ons op wie die einde van die tyd gekom het en ons wie kan sien wat in die wêreld aan die gang is en dat die tyd van vervulling gekom het.

 

God roep ons tot ‘n groot standpunt wat ons moet inneem, ‘n groot prys om te betaal…

 

 

Loof die Here! Hy beloof ook ‘n groot beloning! Daarom, hou vas wat jy het, sodat niemand jou kroon kan neem nie!

Daily Quotes

Joh 1:5 And the light shineth in darkness; and the darkness comprehended it not.

MiniCalendar

February 2016
MTWTFSS
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
29

Vinaora Visitors Counter

157578
This_MonthThis_Month1087
All daysAll days157578