new-top-banner-english

Week4- My Erfenis is vir my Mooi

Psalm 16:5-8

5          Die HERE is die deel van my erfenis en van my beker; Ú onderhou my lot.

6          Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi.

7          Ek sal die HERE loof wat my raad gegee het; selfs in die nag vermaan my niere my.

8          Ek stel die HERE altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.

 

Preek uit My Erfenis is vir my mooi. B112a

 

09.50 tot 14.19 en 17.35 tot 22.59 en 26.18 tot 29.38

Daily Quotes

Joh 1:5 And the light shineth in darkness; and the darkness comprehended it not.

MiniCalendar

February 2016
MTWTFSS
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
29

Vinaora Visitors Counter

157577
This_MonthThis_Month1086
All daysAll days157577