new-top-banner-english

Week 9

Laai Boodskap hier af: 

Die Tweede Adam.pdf

Weekly Boodskap:

Skriflesing uit Romeine 5:12-21 en 1Kor.15:20-28,45

Kernvers: 1Kor.15:22 – ‘Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word’. 

Wat ʼn heerlikheid om te weet dat dit wat God vir ons gedoen het nl. dat alles wat die eerste Adam verloor het, die tweede Adam in volheid kom herstel het. Ons het geen persepsie van wat ʼn wonderlike wese daardie eerste Adam moes gewees het nie, want hy was in die Beeld van God geskape – in liggaam, siel en gees. 

Dit was dan ook dit wat Satan as aanknopingspunt gebruik het met Adam, deur vir  hom te sê: ‘Jy hoef nie so onderworpe aan God te wees nie want jy is self ʼn wonderlike wese’. Dit was dieselfde wat hy met Jesus probeer doen het nl. om vir Hom te sê: ‘As jy die seun van God is, beveel hierdie klippe om brood te word’. Jesus kon dit doen maar dit was nie die bedoeling van die Vader nie want die mens sal nie van brood alleen lewe nie maar van elke Woord wat uit die mond van God uitgaan. 

Dit was Adam se geheim en dit was waaruit hy moes lewe en waaroor hy ook doodgegaan het omdat hy nie daarby gehou het nie.

Ons moet dit weer terugkry in ons lewens en Jesus het reeds vir ons die weg gebaan…

 

Video Files:

Daily Quotes

Joh 1:14 And the Word was made flesh, and dwelt among us, (and we beheld his glory, the glory as of the only begotten of the Father,) full of grace and truth.

MiniCalendar

May 2016
MTWTFSS
1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031

Vinaora Visitors Counter

137785
This_MonthThis_Month1970
All daysAll days137785