new-top-banner-english

Getal 7

Die Getal 7

Paas Konferensie

Goeie dag almal

Hierdie naweek is die Paaskonferensie, vanaf 18 April tot en met 21 April. Inligting volg vir die van julle wat graag dit sal wil bywoon.

Tema van bespreking is: Heilige Volk

Dienstye: Elke dag 10 uur, 3 uur en 7 uur.

Daar is ook bidure in die oggende 7uur.

Die eerste diens begin 18April om 10uur en die konferensie hou dan aan tot en met maandag 21April, die konferensie sluit dan af na die biduur diens op maandag.

Die konferensie word gehou waar dit altyd gedoen word, tussen Reiten en Cullinin.

Om daar uit te kom, ry met die N4 na Witbank, neem die Reiten afrit,ry deur Reiten en draai dan regs by die Zonkolol afrit - ry dan ongeveer 7 km op die grondpad draai dan regs, ry so 1 en n halwe km en die konferensie geboue is dan links.

Vir meerinligting kontak gerus vir Pastoor Jan Koen by 082 824 2446.

Groete

Monique Wallendorf

Vertroue op die Here

... soms is ons onseker, of alles is net te gejaagd, dan is ons geneig om te vergeet om op die Here te vertrou. Ps 37:3-5 gee ons bemoediging:

3    "Vertrou op die Here, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid,

4   en verlustig jou in die Here; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.

5   Laat jou weg aan die Here oor en vertrou op Hom, en Hý sal dit uitvoer;"

Mag ons elkeen elke dag net meer op God vertrou!

 

Welkom

Welkom aan almal / Welcome to all

Ons wens u n voorspoedige jaar toe vanaf die kantoor. En ons wil vir u se om die jaar te begin met n positiewe houding! Kom ons begin met die missie van: Ons gaan ons oor so min as moontlik bekommer die jaar, want God sal sorg! Hy doen dit altyd!

We wish you a prosperous new year! We would like to say to you to start this year with a positive attude! Let our mision be: Do not worry, because God provides! He always does!

Net so ietsie om altyd te onthou / Something to remember:

 

Liefde

 

 

Hoop julle geniet die nuwe webtuiste!

Ons vesoek u graag om te registreer op die webblad, dit sal komminukasie in die toekoms baie makliker maak.

Hope you all enjoy the new website!

We would like you to register on the website, to make communication easier.

Dankie / Thank you

Groete / Regards

Monique

 

Year End

Who would have thought that so many strange things would happen in 2013. Looking at 2013 one can only describe it as a year of turmoil and it seems that "the time of the heathen" is not yet a thing of the past and I believe that 2014 would be a year of even greater significance in this regard.

We really hope that each one of you, visiting this website and learning about " The great plan of God" will see and understand that this is not yet the end. We should prapare ourselves as servants of the most High God, to be able to withstand the deception of this age. May this website be of great help to each one of you to find hope and courage, for we know that:"we wrestle not against flesh and blood, but against principalities, against powers, against the rulers of the darkness of this world, against spiritual wickedness in high places." (Efe 6:12).

I've tried to make this website a whole lot more user friendly and I really hope that I have succeeded in this mission. I am still working on the functionality of some parts of the website.

Registration on this website is free and we would like all of our readers to register with a valid email address. This will make future communication a whole lot easier for us. We promise not to spam you or to give your email address to anyone else.

May our Lord God bless you all in 2014 with knowledge, faith and wisdom!

Pieter Pretorius

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Page 3 of 3

Daily Quotes

Joh 1:29 The next day John seeth Jesus coming unto him, and saith, Behold the Lamb of God, which taketh away the sin of the world.

MiniCalendar

June 2016
MTWTFSS
12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930

Vinaora Visitors Counter

140089
This_MonthThis_Month1807
All daysAll days140089